Tag Archives: hart

Kyk na jou hart!

Ek lig die ses slegte gewoontes wat in die onderstaande artikel genoem word, uit.

Ek kan nie stry met een van daardie punte nie.

1.   Die eerste is dat kinders aan tafel die septer swaai – meer as 50% van die respondente sê hul kinders het ’n groot invloed op wat hulle kook. Dit is kommerwekkend omdat dit tog die ouers se verantwoordelikheid is om rolmodelle te wees en van kleins af goeie eetgewoontes te vestig.

2.   Baie mense dink ook gesonde eetgewoontes lei tot ’n groter hap uit jou beursie. “Hulle dink om gesond te eet moet jy sekere Lees voort Kyk na jou hart!