Seisoen van genade

Seisoen van genade verskyn (DV) in Mei 2012 en vertel die verhaal van ‘n jonger paartjie wat newekarakters in die Geur-reeks was.

Die manlike hoofkarakter is aantreklik, flambojant, spitsvondig met hope selfvertroue en ‘n antwoord op alles. Maar met sy eie stuk hartseer. En ‘n probleem wat hy daagliks moet hanteer.

Die vroulike hoofkarater is pragtig, maar grotendeels onbewus daarvan, sy dra ‘n hele kas vol geraamtes met haar saam en sy weet nie wat ontspan beteken nie. Maar sy beskik oor veel meer innerlike krag as wat sy self besef het …

Een gedagte oor “Seisoen van genade

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s