Hier is die eerste van ‘n reeks skakels wat my hele lewe verander het. Dit gee basies ‘n klompie tekens van wat moontlik depressie kan wees. Maklik om vinnig te lees, al het jy nie baie energie nie.
http://www.clinical-depression.co.uk/dlp/depression-information/signs-of-depression/
Wie, weet – dalk kan dit dieselfde vir jou doen!