Geur van vergifnis

Geur van vergifnis is die tweede boek in die Geur-reeks van drie. Marius is die eks van Lana, Geur van genade se vroulike hoofkarakter. ‘n Man met ‘n verlede. ‘n Man wat aan ‘n rolstoel gekluister sit. Mariaan is Lana se beste vriendin, maar in alle opsigte haar teenpool. Rof en onbeskof, maar met ‘n hart van goud. Dit was louter vreugde om hierdie twee moeilike kalante by mekaar uit te bring.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s