Luister wat sê Amoré op rsg:
Wat ‘n vrou wil hê in ‘n man (Oorspronklike lys)
1. Aantreklik
2. Sjarmant
3. Finansieël suksesvol
4. ‘n Goeie luisteraar
5. Vol verrassings!
Wat ‘n vrou wil hê in ‘n man (Hersiene lys op 32 jaar)
1. Hy moet darem nie vet wees nie
2. Hy moet die motor se deur vir my oopmaak
3. Genoeg geld hê vir ‘n ete uit
4. Hy moet my verjaardag onthou
5. Hy moet lag vir my grappe
Wat ‘n vrou wil hê in ‘n man (Hersiene lys op 42 jaar)
1. Nie te lelik nie
2. Hy moenie ry voordat ek nie eers in die kar is nie
3. Hy moet sy kop skud as ek praat
4. Moet ‘n t-hemp dra wat oor sy maag pas
5. Moet onthou om die toilet sitplek terug te sit
Wat ‘n vrou wil hê in ‘n man (Hersiene lys op 52 jaar)
1. Hy moenie gereeld geld leen nie
2. Hy moenie krap in die publiek nie
3. Hy moet sy neushare knip
4. Hy moet my naam onthou
5. Hy moet ‘n goeie ete kan waardeer
Wat ‘n vrou wil hê in ‘n man (Hersiene lys op 62 jaar)
1. Hy moenie klein kindertjies bang maak nie
2. Hy moet onthou waar die badkamer is
3. Hy moet onthou waar hy sy tande gesit het
4. Hy kan maar liggies snork as hy slaap
5. Hy moet onthou wanneer dit naweek is
Wat ‘n vrou wil hê in ‘n man (Hersiene lys op 72 jaar)
1. Hy moet asemhaal.
2. Hy moenie die toilet mis nie …