SKRYFWERK

My heel eerste kortverhaal het in 1986 (dink ek!) in Sarie verskyn, my eerste romanse (Dans met my) in 2007 en my eerste liefdesroman (Geur van genade) in 2010. Kyk gerus by die onderskeie hofies as jy meer wil weet.

4 gedagtes oor “SKRYFWERK

  1. Hei, Marile! Ek is ook nou op my eie blog – Wou dit graag met jou deel. Ek voel soms asof jy die enigste skrywer is wat my darem so af en toe n break gee… En ek waardeer dit, regtig. Dis nie maklik om te skryf in so n genre dan nog die jongste ook te wees nie. Mens moet altyd so versigtig wees wat jy sê en wanneer. By jou kan ek net myself wees… En dis great!
    Hier is my blog, as jy dalk wou gaan inloer. http://anzelgerber.wordpress.com/

  2. Hallo! Ek en my vriendinne het sopas jou hele “Seisoen” en “Geur” reeks klaar gelees, behalwe vir Seisoen van lig en donker (moet dit nog koop en lees). Beplan jy enige nuwe reekse? Ek werk in ‘n Biblioteek, en ek kom agter die mense is mal oor boeke wat deel van ‘n reeks vorm. Dit is baie gewild. Jou reeks was vreeslik gewild by my biblioteek en ek moet omtrent “lysie” hou van wie moet nog watter boek lees. Daar was ‘n waglys vir elke een van die reeks se boeke! 🙂 Groete, Benice Erasmus, Lutzville.

    1. Hallo Benice! So lekker om van jou te hoor! Dis wonderlik as julle die boeke geniet. Dit is wat ‘m skrywer laat aanhou skryf. Op die oomblik is ek besig met iets wat (vermoedelik – ek kan altyd weer van gedagte verander!) nie deel van ‘n reeks gaan wees nie. maar mens weet nie wat die toekoms nog gaan inhou nie. Groete uit die Paarl!

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s