Ja, ja, ek weet dit sal jou nooit oorkom nie … En ek weet ook nie of dit regtig gaan werk nie! But still …
HeartAttack12
Kyk maar vinnig daarna, net vir ingeval! Die clip is nie groot om oop te maak nie. Kliek elke keer vir die volgende beeld.

Ja, dit het gewerk. En dankie! Dis iets wat ons 100 maal moet sien voor ons dit gaan onthou. Ons het sulke raad so nodig!!
Mooi dag