SO n kort sin, maar dit dra soveel waarheid. Ek en my verloofde het vasgesit in die magstryd en was op die punt om op te breek, tot ons Imago tee gekom het. Imago lei mens tot n bewuste verhouding, en is vir ons n fantastiese ervaring.
Johleen, ek wonder ook! Dalk is dit ‘n program wat met verhoudings werk … moet dalk Google.
Moet se’ die sin dra soveel krag & Tog so waar. Ek’s nou drie jaar in ‘n verhouding. Dit is nie maklik nie maar tog moontlik. Ek Bid elke aand & vra vir God wyshied hoe om situasies te hanteer & vra dat Hy my moet deur dra.

Wat is Imago???