INSPIRASIE

Daar is verskillende mense wie se werk my inspireer om voluit te gaan in alles wat ek doen.

Skrywers Helende de Kock en Eleanor Baker se werk het ‘n direkte invloed op my skryfwerk omdat hulle die naaste le aan wat ek graag wil doen.

Bruce Springsteen skryf die wonderlikste lirieke, wat feitlik elkeen ‘n kortverhaal op sy eie kon gewees het. Daarby leef hy op sestig sy passie met oorgawe en entoesiasme uit en gee alles wat hy het.

Lewer kommentaar