SKRYFDINGE

Kyk hier vir my persoonlike ervarings in die skryf-avontuur.

3 gedagtes oor “SKRYFDINGE

  1. Marilé, ek sal graag met jou kontak wil maak. Ek lees op die oomblik GEUR VAN GENADE, geniet dit baie. Jou profiel het groot belangstelling by my gewek. Ek het einde 2011 besluit om nie weer my kontrak-onderwyspos as Afrikaanse opvoeder (gr.10-12) te hernu nie, is besig met my M in letterkunde en is terselfdertyd besig met ‘n algemene kreatiewe skryfkursus. Tot sover was Helene de Kock en Elenor Baker (Christine le Roux), ook my gunsteling skryfsters vir ‘n lekker liefdesverhaal, maar nou is jou naam beslis op hierdie lys.

    1. Hallo Leana
      Groot ekskuus dat jy nou eers van my hoor! Ek was vir ‘n wonderlike drie weke by my seun in Noorwee en is pas terug.
      Baie geluk met die groot stap te neem om nie terug te gaan onderwys toe nie. So-iets kos altyd baie moed. Ek hoop dis vir jou ‘n goeie besluit. Ek bewonder jou vir die krag om twee sulke kursusse gelyk aan te pak, hoor!
      Ek is baie dankbaar as jy vir Geur van genade geniet het. Dis my eerste baie spesiale baba daai. Dalk is die maklikste manier om kontak te maak op facebook. Ek is daar onder my regte naam, Alta Cloete, asook op my skrywersprofiel by Alta Cloete (skrywer). Jy sal daar o.a. sien dat daar al twee boeke na Geur van genade verskyn het. Hoop jy geniet hulle ook.
      Sien uit om van jou te hoor!

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s