Humor is vir my ‘n reddingsboei wanneer die lewe rof word. As jy daarvoor (en veral vir jouself!) kan lag, kan jy dit hanteer. En as ‘n mens iemand se humor leer waardeer, beteken dit jy het ‘n sekere mate van begrip vir daardie persoon ontwikkel.

Jip, ek dink ons neem die lewe te ernstig op. In baie, baie ernstige situasies – het humor al homself openbaar.