RSS

ROMANSES

‘n Romanse (romance novel) is ‘n redelike kort liefdesverhaal. Die doel daarvan is ontspanning en ontvlugting en die liefdesverhaal van die hoofkarakters staan sentraal in die storie.

Sedert 2007 het die volgende romanses uit my pen (of liewer rekenaar) verskyn:

Dans met my – kliek op https://altacloete.wordpress.com/skryfwerk/romanses/dans-met-my/ om die eerste hoofstuk te lees.

Klein klippie ver gooi – kliek op https://altacloete.wordpress.com/skryfwerk/romanses/klein-klippie-ver-gooi/ om die eerste hoofstuk te lees.

Ritme van die hart – kliek op https://altacloete.wordpress.com/skryfwerk/romanses/ritme-van-die-hart/ om die eerste hoofstuk te lees.

Man van min woorde

Man met ‘n missie

Man van sy woord

‘n Liedjie vir jou

Waar sy hoort

Sy mooiste woorde

Volg gerus hierdie skakel as jy sommige van die skrywers wil ontmoet wat vir Lapa se Romanza-reeks skryf:

http://romanzalesers.wordpress.com/

 

4 responses to “ROMANSES

  1. Madelie Human

    16/04/2010 at 03:31

    Ek het Alta (Marile Cloete) se romanses almal gelees en dink sy is ‘n talentvolle skrywer wat dit nog ver sal bring. Sy skep diep menslike karakters en vertel nie net hul stories nie, maar lei die leser om dit saam met hulle te beleef.

     
  2. Marile Cloete

    16/04/2010 at 05:27

    Welkom as my heel eerste besoeker, Madelie! Ons twee gaan nog baie pret he!

     
  3. Ansie du Plessis

    06/01/2013 at 22:03

    Sjoe, ek is baie opgewonde om uit te vind dat jy ‘n skrywer is, Alta! Ek het nog nie een van jou boeke gelees nie, maar ek sal nou moeite doen om daarvoor te soek!

     
    • Alta Cloete

      06/01/2013 at 22:11

      Gaaf – ek hoop jy lees lekker!

       

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: