LIFE COACHING (LEWENSAFRIGTING)

Ek het in 2010 ‘n kursus in lewensafrigting by New Insights Africa te voltooi. Hierdie program stel ‘n mens in staat om klein of groot veranderinge  in jou lewe aan te bring deur die gebruik van ‘n paar eenvoudige tegnieke. Dit het werklik die potensiaal om jou lewe te verander! http://www.life-coach-training-sa.com/ Ek is bitter spyt ek het nie vroeër in my lewe hiermee in aanraking gekom nie – vir my eie groei, maar ook as ‘n beroep vir ‘n tuisbly ma. Nou moes ek egter die bitter keuse doen om dit te los ter wille van my skryfwerk. Maar ek droom steeds van ‘n aanlynkursus wat coaching beginsels en maniere om depressie te hanteer, kombineer. Eendag …

6 gedagtes oor “LIFE COACHING (LEWENSAFRIGTING)

  1. Ek wens om dit te kan doen om daardeur meer sin en betekenis by my lewe te voeg! Ek sou graag so n kursus wou doen om van nut te kan wees vir my medemens!

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s