Dagboek van ‘n romanseskrywer

Hierdie is ‘n proefneming. Dalk kan dit vir my as aansporing dien as ek weet mense sien op die internet of ek aan die woeker is – of aan die wroeg omdat ek nie woeker nie! Dit kan miskien vir aspirant-skrywers interessant wees om die pad te sien wat ‘n storie by ‘n skrywer loop. En vir ander skrywers, wat gerus kan aandui waar hulle pad verskil van myne (want dit sal beslis). Onthou, hierdie post gaan spesifiek oor romanses – ander genres se pad sal nie presies dieselfde loop nie. Ander skrywers s’n beslis ook nie.

http://skrywerontwikkeling.wordpress.com/dagboek-van-n-romanseskrywer/


Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s