RESEPTE

Ek is geen kok van kaliber nie en die aanvanklike belangstelling het met jare se daaglikse kosmaak vir seunskinders vol fiemies stil-stil afgeneem tot die punt waar roereiers na die beste daaglikse oplossing begin lyk het. Intussen het die fiemies darem al (redelik) bedaar – en die oomblikke van inspirasie is besig om stadigaan weer (‘n klein bietjie) meer te word.

2 gedagtes oor “RESEPTE

    1. Hallo Mart! Ek is ongelukkig nou diep in die Karoo waar ek nie vryelik internet het nie. Ek dink deur bloot te Google kan jy al heelwat resepte opspoor, ook in Afrikaans! Kyk ook ‘n bietjie op van die lekker kosblogs, daar behoort vir jou iets te wees.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s