As ons bedoel was om te vlieg …

Ek verstaan nie hoe so ‘n reuse vliegtuig in die lug kan kom en daar kan bly nie.  Ook nie hoe ‘n kleintjie dit kan doen nie, for that matter! Ek verstaan nie hoe ‘n mens die innerlike krag kan he om die verantwoordelikheid van meer as 500 lewens vrywillig op jou skouers te neem nie. Ek verstom my vir die uitgebreide netwerke en vaardighede wat nodig is om ‘n vliegtuig te ontwerp, te bou, te vlieg, te vul, te diens, die vlugte te organiseer, die besprekings te doen, die massas mense te hanteer, die duisende etes per dag te bedien …

Kortom, ek verstom my.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s