Ek is geneig om te vergeet van fliek. Daarom is dit ‘n groot lekkerte as ek iets sien wat ek regtig geniet. Daar’s min dinge wat ek so haat soos ‘n fliek met (vir my) swak spel.
Ek is geneig om te vergeet van fliek. Daarom is dit ‘n groot lekkerte as ek iets sien wat ek regtig geniet. Daar’s min dinge wat ek so haat soos ‘n fliek met (vir my) swak spel.
Ek kan The Boy in Stripped Pajamas nogal aanbeveel. Dit is die tipe fliek wat jou laat vloek as hy klaar is. Nie oor enige rede as vir die feit dat die einde so onvoorspelbaar is.
Ek maak ‘n nota van die naam!
Antonias line is n fliek wat vir my nogal uitstaan en ek kan seker n hele lys van hierdie tipe flieks noem. Plaaslik is A boy called Twist uitstekend en dit speel boonop in Kaapstad af. Op n ligter noot gee ek Semi-soet krediet vir een van die beste Afrikaanse (met n Amerkaanse geur) romantiese komedies.
Dankie vir die inloer, Lea! En ja, ek het ook Semi-soet geniet, en ek is normaalweg baie skepties oor Afrikaanse flieks. (En voel skuldig daaroor!)