RSS

Tag Archives: diabetes

The world’s worst foods: Empty calorie carbs

After last week’s exploration of the world’s best foods, we must now turn our attention to the dark side of the food spectrum: that place where many good life years are sacrificed for fleeting endorphin highs.

Empty calorie carbs are the best place to start, since they represent the largest group of nutrient-free hyper-palatable carriers of degenerative disease.

What’s so bad about empty calorie carbs?

Our bodies need energy to live and live well. We cannot absorb energy from the sun like plants do. Instead, we get our energy from food which, directly or indirectly, comes from the sunlight captured by plants.

Unfortunately, the process of turning food into useful energy in our bodies is rather messy. Like any chemical processing facility, this conversion process leads to plenty of wear & tear and produces lots of waste products, some of which are quite toxic.

Repairing the wear and tear, removing the waste, and neutralizing the toxins is a full-time job. And these maintenance functions depend on a wide range of nutrients that occur naturally in all whole foods.

The problem is that our supermarkets are filled with shiny packets of super tasty foods that offer lots of calories, but no nutrients. In other words, these foods give your body plenty of fuel, but zero maintenance. It’s much like running an engine on some low-grade fuel and never servicing it.

Empty calorie carbs further fuel this fire by bypassing the body’s natural satiety response. These carbs are mostly simple sugars that can be broken down and absorbed very easily. Hence, the feeling of fullness arrives very late. In addition, these foods trigger a chemical response in the body (sugar rush) that easily turns into an addiction, driving additional over-consumption.

Lastly, although empty calorie carbs don’t offer nutrients, they often come with plenty of additives, such as preservatives, sweeteners and colorants, that may have significant adverse health effects.

The best known lifestyle disease caused by empty calorie carbs is type-2 diabetes, but it is also linked to several other big killers like heart disease and cancer.

Some examples of empty calorie carbs

This basically includes all kinds of snacks with lots of sugar or other refined carbohydrates (a.k.a. the White Death).

  • Soft drinks
  • Candy
  • White bread
  • Cake and cookies
  • Pastries
  • Sugary breakfast cereals

These hyper-palatable treats are engineered to maximize our cravings, forcing billions to get the calorie/nutrient ratio all wrong.

Hopefully, society will eventually evolve to the point where these foods are taxed to correctly reflect their true cost and labeled with health warnings like cigarettes are today. Until that day, we’re on our own against these carefully engineered addictions

The world’s worst foods: Empty calorie carbs

 
Lewer kommentaar

Posted by op 02/12/2019 in Gesondheid, leefstyl

 

Sleutelwoorde: , , , , , , , , ,

Dis Wêreld Diabetesdag!

‘n Paar belangrike feite:

1.  Wat is diabetes?
Jy ontwikkel suikersiekte wanneer jou liggaam nie genoeg insulien voortbring nie.  Sonder insulien kan jou liggaam nie die energie benut wat vanweë voedselinname beskikbaar is nie.

2.  Het jy las daarvan?
Alhoewel daar baie voor die hand liggende simptome mag wees, is oormatige dors, moegheid, herhaalde urinering en onverklaarbare gewigsverlies die algemeenste tekens.

3.  Is dit ernstig?
Ja.  Suikersiekte is ‘n lewenslange Read the rest of this entry »

 
2 Kommentaar

Posted by op 14/11/2012 in Gesondheid

 

Sleutelwoorde: , , , ,

Kyk na jou hart!

Ek lig die ses slegte gewoontes wat in die onderstaande artikel genoem word, uit.

Ek kan nie stry met een van daardie punte nie.

1.   Die eerste is dat kinders aan tafel die septer swaai – meer as 50% van die respondente sê hul kinders het ’n groot invloed op wat hulle kook. Dit is kommerwekkend omdat dit tog die ouers se verantwoordelikheid is om rolmodelle te wees en van kleins af goeie eetgewoontes te vestig.

2.   Baie mense dink ook gesonde eetgewoontes lei tot ’n groter hap uit jou beursie. “Hulle dink om gesond te eet moet jy sekere Read the rest of this entry »

 
3 Kommentaar

Posted by op 22/09/2012 in Gesondheid, Suid-Afrika

 

Sleutelwoorde: , , , , , , ,

Dis Wêreld Diabetesdag!

Wanneer het jy laas jou suiker laat toets?

En het jy al gehoor navorsers verbind te veel TV en te min oefening met toenemende vlakke van depressie? En dat daar ‘n baie sterk verband bestaan tussen diabetes en depressie?

 

 

Sleutelwoorde: , , , , ,

Diabetes Bewussynsdag – 14 November

As dogtertjie het dokters al gesê dat ek voor staan in die ry om hierdie (behandelbare) siekte te kry. (Vandag wonder ek hoe akkuraat hul voorspelling was – dis darem baaaie lank gelede). Dit is dus met groot dankbaarheid dat ek nog die soetgoedjies waarvoor ek so lief is, kan geniet! Maar ek weet nie vir hoe lank nie …
Deur die jare het ek voorbeelde gesien van mense met Tipe 1 sowel as Tipe 2 diabetes wat dit getrou beheer en behandel (veral deur dieet) en ‘n lang en gelukkige lewe het. Ek sien egter ook mense wat die pilletjie sluk en dan voortgaan met hul lewe – onaktiwiteit, slegte eetgewoontes en rokery, de lot. Dit is vir my nogal onverstaanbaar, veral met al die nuwe inligting wat beskikbaar is oor hoe om lekker te eet as diabeet. Waarvan die belangrikste vir my lyk na die nut van lae GI-kosse, wat regtig baie lekker kan wees. Die dae van bloot alle suiker uit die dieet sny, klink vir my verby. En ek hoor ook van allerhande makliker maniere om die insulien toe te dien as bloot die inspuiting.
As ‘n mens mooi daarna kyk, kan die diagnose as diabeet ‘n geleentheid wees om van leefstyl te verander en voortaan ‘n lewe van hoër kwaliteit te lei. Dit lyk asof gereelde oefening en ‘n verstandige dieet vir baie Tipe 2 diabete genoeg kan wees om dit te beheer en dat medikasie dikwels glad nie nodig is nie. Ekself het ‘n yslike skrik gekry toe ek syfers lees oor met hoeveel persent jou kans op diabetes toeneem vir elke kilo wat jy oorgewig is!
In ‘n onlangse radioprogram was dit vir my opvallend hoeveel inbellers allerhande wonderbaarlike middels en boererate het waarin hulle glo, ipv die raad van dokters en dieetkundiges. Dit het my opnuut laat wonder oor die aard van die mens …
Anyway, ek hoop almal wat dit in die familie het, laat toets hulle gereeld. En almal wat ‘n bietjie onaktief en breed om die boude is, kom in die nuwe jaar aan die beweeg.
Nou gaan ek gou ietsie soet soek – solank ek kan …

 
 

Sleutelwoorde: , , , , , , , ,