Leer hulle asseblief wat ek bedoel as hul vra wie praat en ek reageer “geen idee kyk in die spieel” Antwoord
Maak my gek as mense nie die verskil ken nie!
Vir my ook! Maar ek maak seker weer ander foutjies wat mense irriteer! 🙂
Leer hulle asseblief wat ek bedoel as hul vra wie praat en ek reageer “geen idee kyk in die spieel”