Liefde (Woorde van krag 1)

Liefde is ‘n woord wat baie goedkoop geword het – almal gebruik dit na willekeur. God se liefde is egter baie spesiaal omdat Hy verstaan dat dit iets kos – sy Seun! Daarom word Joh. 3:16 oor die hele wereld heen as die kernvers van die Bybel beskou: “God het die wereld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat die wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal he.

5 gedagtes oor “Liefde (Woorde van krag 1)

  1. glo my, ek is heeltemal do met die soort van ding, het toevallig op my sel op die blogs afgekom en geniet dit vreeslik baie. Dit beteken ook baie vir my. Sal meer uitvind hoe dit werk en wat koste ens is.

    1. Die bloggery is heerlik en interessant – as ‘n mens dit so kan bestuur dat dit nie te veel tyd opvreet nie!
      En die beste van alles – geen kostes behalwe jou internet nie.

  2. ag,dis dierbaar van jou om my reg te help, baie dankie. Ja, ek wens ek kon meer tyd daaraan bestee,maar nou ja, dis i owe, i owe, its off to work i go, anders sal ek heeldag wil klets. Bly dit is net internetkoste,ek speel maar so op selfoon saam. Terloops, ek is van Mosselbaai. Leke dag

  3. Alta, ja Dank ons Vader, vir Sy Liefde, “Agape” Liefde. Sou ons maar net ‘n titseltjie van dië liefde verstaan, dan sou daar nie so baie mense seergekry of seergemaak word met die vals bewoording van die liefde nie. My dank aan my Skepper dat Hy besig is om my in Sy Liefde te lei (of sal ek sê LY, want om Hom te dien verg soms opoffering en lyding). Ek glo jy sal verstaan wat ek bedoel?
    Dien Hom en dank Hom tot Sy eer.
    Jesus LIEFDE groete – Andrinie

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s