RSS

Tag Archives: meditasie

Emosionele oorlewing in die tyd van Korona

Was jou hande! Bly by die huis!

Moenie aan jou gesig vat nie!

Ja, instruksies oor hoe om die verspreiding van die virus te beperk, kom van alle kante op ons af.

Soms is daar ’n paar instruksies op die lysie wat vaer is, moeiliker om vas te vat, ingewikkelder om uit te voer: Bly kalm! Moenie paniekerig raak nie!

Ja, die fisieke sy van enige situasie is dikwels makliker om te hanteer as die emosionele aspekte. Ons is nou eenmaal geneig om ons fisieke welsyn bó ons emosionele gesondheid te stel. As ons in hierdie tyd egter nalaat om ook na ons geestesgesondheid om te sien, kan die pandemie merke op ons laat wat ons nog lank ná die Read the rest of this entry »

 

Sleutelwoorde: , , , , , ,