RSS

Tag Archives: grappe

Sommer snaaksighede …

LaggesiggieEk weet glad nie meer waar ek hierdie gekry het nie. Dis beslis nie my eie werk nie. Maar party is nogal snaaks. 

As jy lyk soos jou paspoort-foto, dan het jy ‘n reis nodig.

Sy het so baie plooie, sy skroef haar hoed op!

Hy is so maer, hy lyk soos ‘n erdwurm met ‘n handbriek.

Ek is nou so opgewonde soos ‘n budgie op steroids !

Jy’s so skeel jy kyk jouself diep in die oë!

Hy ìs so kort hy weet nie of dit keelseer of aambeie is nie.

Hy is so kort hy slaan tot sy onderbroek se pype om.

Hy is so maer, as hy langs ‘n wit muur loop lyk dit soos n kraak wat beweeg.

Hy is so skelm, hy bid onder ‘ n skuilnaam.

Ek gaan jou klap dat jy lus kry vir niks.

Ek sit nou so lekker, ek staan sommer op en sit weer.

Lang gesig soos ‘n bok wat afdraand vreet.

Drank los nie probleme op nie, maar so ook nie melk of water nie.

Ek voel nou so goed, ek vul sommer die lottonommers verkeerd in.

Ek is nou so lui, ek trou sommer ‘n pregnant vrou.

Ondervinding is iets wat jy eers kry nadat jy dit nodig gehad het.

Almal kry die voorreg om onnosel te wees, net jammer party maak misbruik daarvan.

Hy is so lelik, as hy op die sand sit wil die katte hom toekrap …

Arende vlieg dalk hoog, maar ons muishonde word nooit deur ‘n vliegtuigmotor ingesuig nie.

Die mens is op aarde geplaas om ‘n sekere hoeveelheid werk te doen. Op die oomblik is ek so ver agter, ek sal nooit dood gaan nie.

Ons kan nie almal helde wees nie, iemand moet langs die pad staan en hande klap.

Ek glo dat as iets die moeite werd was om te doen, dan sou iemand anders dit lankal gedoen het.

Jy mag nooit meer as jou yskas weeg nie.

As jy vir jouself kan lag, het jy altyd iets om oor te lag.

 

 

 

Sleutelwoorde: , , ,

Wenke vir vryers! :)

VAN ‘N KWAAI PA AAN DIE JONG MANNE WAT BY SY DOGTER KOM KUIER RSG – MEI 2005:

Ek is nie seker of ek dalk al in die jaar toet hierdie enetjie geplaas het nie.
Maar hier is hy weer.
Want ons kan altyd doen met ‘n glimlag. 

  • Moenie toet voor die deur nie.  Jy sal nie my dogter kom oplaai nie.
  •  Kyk my dogter in die oë – op geen ander plek nie!
 

Sleutelwoorde: , , ,

April Fool? Of Internasionale Lagdag?

Ek het nog altyd gedink dis ‘n effens gemene speletjie om ander mense vir die gek te probeer hou. Seker maar omdat ek so goedgelowig was. (Of oorgevoelig. Wat nou weer ‘n ander storie vir ‘n ander dag is.)

Maar verlede jaar klim ek toe ook op die wa. Bly tot na middernag wakker om seker te maak die regte datum verskyn by die blogpost. (Wat toe nie gewerk het nie, want die betrokke blog se tyd was nie heeltemal reg nie.) Dink hard en spandeer ‘n klomp tyd om ‘n paar geloofwaardige ongeloofwaardighede kwyt te raak. En vind dit Read the rest of this entry »

 
3 Kommentaar

Posted by op 01/04/2012 in Humor, Suid-Afrika

 

Sleutelwoorde: , , , , , ,

Nuwe treffer op die rak!

En nee, ek Read the rest of this entry »

 

Sleutelwoorde: , , , ,

Wysheid vir die grysheid

 

Read the rest of this entry »

 
Lewer kommentaar

Posted by op 15/10/2011 in Humor, Ouderdom

 

Sleutelwoorde: , ,

Die Dalai Lama is steeds op pad …

 
Lewer kommentaar

Posted by op 06/10/2011 in Foto's, Humor

 

Sleutelwoorde: , , ,

‘n Nuwe Chuck Norris?!

Bakkies Botha is so sterk, hy kan ‘n bladsy uit facebook skeur.

Bakkies Botha bel nie die verkeerde nommer nie, jy antwoord die verkeerde foon.

Bakkies Botha has already been to Mars; that’s why there are no signs of life.

Bakkies Botha doesn’t flush the toilet, he scares the Read the rest of this entry »

 
Lewer kommentaar

Posted by op 20/09/2011 in Humor

 

Sleutelwoorde: , , , , , ,

Is jy swanger? Of nie? Lees in elk geval hier!

Q:  Should I have a baby after 35? 
A:  No, 35 children is enough.
Q  : I’m two months pregnant now. When will my baby  move?
A:  With any luck, right after he finishes university. 
Q  : What is the most reliable method to determine a baby’s sex?
A:  Childbirth.
Q:  My wife is five months pregnant and so moody that sometimes she’s borderline Read the rest of this entry »

 
1 Kommentaar

Posted by op 21/07/2011 in Gesondheid, Humor, Verhoudings

 

Sleutelwoorde: , , , ,

Vir die Maandag …

 

Read the rest of this entry »

 
Lewer kommentaar

Posted by op 11/07/2011 in Humor, Ouderdom

 

Sleutelwoorde: , ,

Ietsie vir die koue …

 

 

 

 

Read the rest of this entry »

 
Lewer kommentaar

Posted by op 24/06/2011 in Foto's, Humor

 

Sleutelwoorde: , ,

Ons mooiste taal …

1. HUWELIKSERTIFIKAAT: ‘n Soort jaglisensie wat jou tot een bok beperk;
2. KREDIETKAART: Iets waarvan die limiet ook die mikpunt is;
3. VLEIS BRAAI: ‘n Partytjie waar die kos so ‘n bietjie rou en die gaste so ‘n bietjie gaar is;
4. BABA: ‘n Soort engel waarvan die vlerke korter word namate die bene langer word;
5. BABAWAENTJIE: Verlede jaar se pret op wiele;
6. BEGROTING: Iets wat jou laat wakker lê nog voor jy jou geld bestee;
7. DIEET: ‘n Manier van maer word waarvoor jy gou dik word.;
8. ETENSTYD: Die enigste tyd wanneer ‘n kind Read the rest of this entry »

 
1 Kommentaar

Posted by op 16/05/2011 in Humor, Suid-Afrika

 

Sleutelwoorde: ,

Oud maar nog nie koud!

 
Lewer kommentaar

Posted by op 24/04/2011 in Humor, Ouderdom

 

Sleutelwoorde: , ,

Onthou daai glimlag!

 
Lewer kommentaar

Posted by op 13/04/2011 in Humor, Ouderdom

 

Sleutelwoorde: , ,

Wysheid …

 
Lewer kommentaar

Posted by op 05/04/2011 in Humor, Ouderdom

 

Sleutelwoorde: , ,

Sit ‘n smile in die Saterdag!

 
Lewer kommentaar

Posted by op 02/04/2011 in Foto's, Humor

 

Sleutelwoorde:

Hierdie blog floreer!

WordPress het laat weet dat hierdie blog vandag net meer as 400 besoekers gehad het! Snaaks genoeg is die opskrif van die nuutste post April fool!
Dis vir my nogal bemoedigend dat die onbekende fundi’s wat vir ons die bloggery moontlik maak, ook ‘n humorsin het …

 
6 Kommentaar

Posted by op 01/04/2011 in Humor

 

Sleutelwoorde: , , ,

Goeie tye …

Ek het die afgelope jaar ongelooflike persoonlike groei  ervaar. Soos gereelde lesers sal weet, het ‘n paar dinge saamgewerk om my by dié punt te bring. Die belangrikste van hierdie dinge is die coaching kursus, die depressiekursus (albei van die internet), die nuwe wêreld wat met blogging vir my oopgemaak het, die kollegas wat ek in my mede-Romanzaskrywers gevind het, en natuurlik die inspirasie van Bruce Springsteen se wonderlike lirieke en die integriteit waarmee hy al vir amper veertig jaar sy loopbaan bedryf.

Hierdie dinge het verskeie veranderinge in my lewe teweeg gebring. Deur die coaching-beginsels op myself toe te pas,  het ek nie alleen daarin geslaag om Read the rest of this entry »

 
3 Kommentaar

Posted by op 31/03/2011 in Humor

 

Sleutelwoorde: , , , ,

Onthou om te glimlag!

 
1 Kommentaar

Posted by op 14/03/2011 in Humor, Ouderdom

 

Sleutelwoorde: , ,

‘n Glimlag vir die Vrydag …

Wat my eintlik vang van die foto is dat dit so baie lyk na een van daardie veilige, beeldskone plekke in Europa of Skandinawië waar ‘n mens in die woud kan gaan stap sonder ‘n redelike kans om iets erger oor te kom as om moeg te word … Jammer, dis van die punt af. Die grappie is die hondjie, hoor!

 
1 Kommentaar

Posted by op 04/03/2011 in Humor, Reis

 

Sleutelwoorde: , , ,

Nog wyshede oor die ouderdom

Vandag het ek die wreedheid van ouderdom en aftakeling van naby gesien. En mooi is dit nie. Daarom is dit nog belangriker om aan te hou lag. Hiermee dus nog ‘n wysheid of twee (dankie, Madelie!)

 
1 Kommentaar

Posted by op 22/02/2011 in Humor, Ouderdom

 

Sleutelwoorde: ,

Wyshede oor die ouderdom

 
Lewer kommentaar

Posted by op 20/02/2011 in Gesondheid, Humor, Ouderdom

 

Sleutelwoorde: , ,

Soek jy man? Hier’s jou kans!

As lus is vir lag, kyk gerus by https://altacloete.wordpress.com/humor/soek-jy-man-hiers-jou-kans/
Die juweeltjie sirkuleer per e-pos – g’n mens weet mos waar die goed werklik vandaan kom en hoe lank hulle al die rondte doen nie. Ek het alle name en verwysings na plekke uitgehaal, want ek wil regtig niemand in die gesig vat nie. As ‘n mens onthou dat iemand wat swak Engels of swak Afrikaans besig, gewoonlik ‘n ander taal magtig is waarvan jy niks weet nie, lag jy nie meer so lekker vir al die Read the rest of this entry »

 
Lewer kommentaar

Posted by op 23/01/2011 in Humor, Random gedagtes

 

Sleutelwoorde: , , , , ,