RSS

Tag Archives: Duitse herdershond

Afskeid en verlies …

My gedagtes pas na die afskeid van my geliefde Hilde-hond – met behulp van wortelkoek en cappuccino … Kromrivier 006

Vandag weet ek opnuut: Verlies is deel van die lewe.

En: As jy liefkry, stel jy jou bloot aan seerkry.

Ja, ek weet ek het nie alleenreg op hierdie inligting nie. Die mens weet dit al eeue der eeue lank.

En tog hou ons aan om dinge – en mense – om ons te versamel.

En nie net te versamel nie, maar lief te kry.

Iewers diep binne glo elkeen van ons blykbaar steeds ons sal ‘n manier vind om die onafwendbare te Read the rest of this entry »

 

Sleutelwoordw: , , , , , ,

Dapper hond!

Iets opbouends in ons tyd van slegte nuus en te veel ellende: Die storie van die Duitse herdershond wat ‘n polisievoertuig gelei het na sy baas se brandende werkswinkel.

http://www.youtube.com/watch?v=8FTwMaR2scY&feature=related

 
Lewer kommentaar

Posted by op 24/05/2010 in Inspirasie

 

Sleutelwoordw: , ,