
- Ouderdom: 40
- Beroep: Boervrou
- Huwelikstatus: Getroud
- Waar woon jy? Noordwes … Biesiesvlei
- Alleen? Wie saam met jou? Bly op ‘n plaas saam met my man en drie kinders.
Dis die eerste keer dat ek en my man heeldag saam by die huis was.
Ek het dit nie eintlik besef nie, ek het my toe nog nie juis aan die nuus gesteur nie.
Is alleen met lockdown.
My vrou
In watter opsig(te) beskou jy jou situasie tydens inperking as uniek of besonder uitdagend?
My situasie is nie besonder uitdagend nie, ek kan alles doen wat ek graag wil
Hoe het jy gevoel toe die noodtoestand afgekondig is?
Dat dit op daardie stadium nodig was
Hoe het jy gevoel toe algehele inperking (vlak 5)afgekondig is?
Dat ek my lewe kan aanpas om aan te gaan met belangrike take
Hoe het jy die drie dae direk voor inperking deurgebring?
Plekke besoek
Ingegaan kantoor toe om seker te maak alles nodg is huistoe geskuif
Hoe het jou lewe met inperking op vlak 5 verander?
Normaalweg is dit ek, my man en ons twee seuns (amper 20 en 23) met skoonpa (82) na wie ons ook omsien in sy huis langsaan (baie naby).
In watter opsig(te) beskou jy jou situasie tydens inperking as uniek of besonder uitdagend?
Uniek sou ek nie sê nie, daar is talle ander mense in dieselfde situasie. Soos ek genoem het, moet ons na my skoonpa omsien wat Alzheimers het. Ons het ons eie swaarvoertuigonderneming wat reeds sedert verlede jaar swaar ly onder die sinkende ekonomie. Die inperking kon dus nie finansieel op ʼn slegter tyd gebeur het nie.
Hoe het jy gevoel toe die noodtoestand afgekondig is?
Ouderdom: 41
4. Beroep: Ekoloog
5. Huwelikstatus: Getroud
6. Waar woon jy? Plaas in die Karoo
7. Alleen? Wie saam met jou? (Name is nie nodig nie.) Man en 2 klein kindertjies amper8 en 6
8. In watter opsig(te) beskou jy jou situasie tydens inperking as uniek of besonder uitdagend?
Uniek, ons is op plaas en dit het bietjie meer ruimte en spasie en n mate van vryheid gegee teenoor vriende in die dorp.
Dit was besonder uitdagend om werk, skoolgee en plaaswerk en gewone huishouding in een dag te pas!
9. Hoe het jy gevoel toe die noodtoestand afgekondig is?
Saam met my vrou, Cheryne en ons dogtertjie, Lente.
In watter opsig(te) beskou jy jou situasie tydens inperking as uniek of besonder uitdagend?
My dogtertjie is outisties en dis moeilik om so iets te verduidelik.
My vrou het kanker en daarom ‘n ko-morbiditeit
My man, ons drie kinders (dogter 17, dogter 15, seun 13), kleinniggie wat by ons loseer.
In watter opsig(te) beskou jy jou situasie tydens inperking as uniek of besonder uitdagend?
Sowel ek as my man is tans besig met doktorale studie. My man moes boonop ook volstoom aanlynonderrig aan sy studente gee. En dan is daar drie tieners wat ook aanlyn moes leer. En ʼn huis wat homself nie gaan skoonmaak nie. Baie daarvan dus nie besonder uniek nie, maar beslis uitdagend.
Hoe het jy gevoel toe die noodtoestand afgekondig is?
Ouderdom: 47
Beroep: Vryskutresensent en -teksversorger
Huwelikstatus: Getroud
Waar woon jy? Jeffreysbaai
Alleen? Wie saam met jou? (Name is nie nodig nie.) My man en my ma.
In watter opsig(te) beskou jy jou situasie tydens inperking as uniek of besonder uitdagend?
Ek werk al vir jare vryskut vanaf die huis. Ook kom ek selde in die dorp (soms een keer in twee of drie maande) omdat my ma, wat aan demensie ly, by ons bly en voltydse sorg nodig het. Ek is haar alleenversorger. Ek beskou my situasie as uniek omdat ek reeds in ’n groot mate “ingeperk” was.
Ons bly op ʼn plot so 13km buite die dorp, so ons was nog altyd as gesin gewoond aan buite die dorp se oopte, dus het die inperking in die begin nie veel ‘anders’ gevoel nie. Ons besef ons is bitter bevoorreg en my hart gaan uit na mense wat opgehok moes sit in klein plekkies soveel so dat – glo dit nou of nie – ek ʼn skuldgevoel begin ontwikkel het en maklik emosioneel daaroor geraak het. Lees voort 100 dae van inperking: Louise van der Merwe
Ouderdom: 54
Beroep: Huisvrou
Huwelikstatus: Getroud
Alleen of saam met iemand: Saam met man en twee volwasse kinders en een skolier.
Besondere uitdagings: Ons huwelik was op die rotse, maar weens inperking moes ons onder een dak bly. Oudste dogter het ook teruggetrek huis toe.
Gevoel toe noodtoestand afgedkondig is: Vreemd opgewonde oor die Lees voort 100 dae van inperking: Marietjie
Ouderdom: 48
Beroep: Onderwyseres
Huwelikstatus: Getroud
Waar woon jy? Paarl
Alleen? Wie saam met jou? (Name is nie nodig nie.) Man en 2 dogters
In watter opsig(te) beskou jy jou situasie tydens inperking as uniek of besonder uitdagend? Uniek omdat ek nie soos gewoonlik my petrol tenk kon vul met my vriendinne se geselskap en koffie nie. Ek moes leer om dit wat ek nodig het uit myself te kry en nie uit ander mense nie. Ek moes leer om op ‘n heel ander manier oor my beroep te dink en dit anders te benader. My skool se kinders het nie almal toegang tot internet en google classroom nie, so ons moes ander plan maak. Daar is absoluut niks wat Lees voort 100 dae van inperking: Julia Joubert
Ouderdom: 63
Beroep: Tutor
Huwelikstatus: Getroudg
Alleen? Wie saam met jou? (Name is nie nodig nie.) My eggenoot en honde
In watter opsig(te) beskou jy jou situasie tydens inperking as uniek of besonder uitdagend?
Uitdagend omdat ek gewoond is aan baie tyd op my eie
Hoe het jy gevoel toe die noodtoestand afgekondig is?
Onseker oor die volle implikasies en hewig ontsteld oor ‘n besoek aan Lees voort 100 dae van inperking: Jonel Birch
Ouderdom: 64
Beroep: Huisvrou/sekretaresse by ELEOS
Huwelikstatus: Getroud
Waar woon jy? Pretoria maar was vir Fase 5 en 4 in Shelley Point by ons seehuis.
Alleen? Wie saam met jou? (Name is nie nodig nie.) My man
In watter opsig(te) beskou jy jou situasie tydens inperking as uniek of besonder uitdagend? Niks regtig uniek nie. Ek is gewoond om ons kinders en kleinkinders gereeld te sien, en dit was ‘n groot uitdaging om dit nie te kon doen nie. Ek moes ook die tegnologie vinnig baasraak Lees voort 100 dae van inperking: Ingrid de Beer
Ouderdom: 44
Beroep: huisma
Huwelikstatus: getroud
Waar woon jy? Paarl
Alleen? Wie saam met jou? (Name is nie nodig nie.) Saam met my gesin, man, 2 pre-teens
In watter opsig(te) beskou jy jou situasie tydens inperking as uniek of besonder uitdagend?
Die eerste kwartaal was baie besig. Het amper gevoel of tyd ons vooruit hardloop. Verlede jaar het ek klaargemaak met my chemo, die jaar was die eerste keer wat ons weer semi-normaal begin leef het, meer Lees voort 100 dae van inperking: Hilze-Marie Malherbe
Ouderdom: 73
Beroep: Afgetrede onderwyseres
Huwelikstatus: getroud
Waar woon jy? StilbaaiAlleen?
Wie saam met jou? (Name is nie nodig nie.) my man
In watter opsig(te) beskou jy jou situasie tydens inperking as uniek of besonder uitdagend? Ons was gewoond om elke oggend en middag met ons hond te gaan stap. Asook baie met vriende saamgekuier en met die bure. Tydens die eerste inperking Lees voort 100 dae van inperking: Helena le Roux
Ouderdom: 39
Beroep: Projekbestuurder
Huwelikstatus: Getroud
Waar woon jy? Limpopo
Alleen? Wie saam met jou? (Name is nie nodig nie.) Self, Man en 1 kind (12)
In watter opsig(te) beskou jy jou situasie tydens inperking as uniek of besonder uitdagend? Op die stadium dink ek nie daar is enige iets uniek of uitdagend nie. Ons is gelukkig genoeg om beide nog te werk en ‘n inkomste te verdien.
Hoe het jy gevoel toe die noodtoestand afgekondig is? Ons het reeds die maandag voor die afkondiging sekere “vibes” by die werk gekry. die dag voor dit het ons ons dogter en haar 2 neefs en 2 niggies Pretoria toe geneem om bietjie by ouma en Lees voort 100 dae van inperking: Anoniem 4
Ouderdom: 78
Beroep: afgetree/vryskutvertaler
Huwelikstatus: Getroud
Waar woon jy? Panorama, Parow, Kaapstad
Alleen? Wie saam met jou? (Name is nie nodig nie.) Nee, man en 1 getroude kind, 2 kleinkinders (in hul twintigerjare).
In watter opsig(te) beskou jy jou situasie tydens inperking as uniek of besonder uitdagend? Die feit dat ek nie kan vryelik Lees voort 100 dae van inperking: Anoniem 3