RSS

Tag Archives: Chanette Paul

Chanette Paul nou internasionaal!

Offerlam kleinerChanette Paul se internasionale deurbraak het gebeur. Sy vertrek eersdaags om die Nederlandse vertaling van Offerlam, wat in dieselfde maand as die Afrikaanse vertaling verskyn, in België te gaan bekendstel.
Offerlam speel in Suid-Afrika, die destydse Belgiese Kongo (nou die DRK) en in België af.
Verwerp deur haar man en skoonfamilie asook deur haar eie familie – juis toe sy hulle die nodigste gehad het – was dit vir Caz Colijn nie maklik om haar uitsonderlike dogter groot te kry nie.
Nou is Lilah egter ʼn suksesvolle internasionale model en kan Caz uiteindelik haar lewe lei soos sy wil – in afsondering op haar eie lappie Afrika in die Overberg. Hier het sy vir haar ’n skuiling teen die lewe geskep waar sy haar vertaalwerk kan doen en uitsien na Lilah se jaarlikse besoeke.
’n Oproep van haar vervreemde suster, Tieneke, keer Caz se rustige lewe eensklaps op sy kop. Josefien Colijn, die vrou wat Caz haar lewe lank as haar ma geken het, is op sterwe. As Caz wil weet wie Read the rest of this entry »

Advertisements
 
Lewer kommentaar

Posted by op 26/10/2015 in Boeke, Lees

 

Sleutelwoordw: , ,

Tulbagh se Lentefees!

Manley-WynlandgoedManley-Wynlandgoed2Mens-of-Monster-deur-Carla-van-der-Spuy

 

Sleutelwoordw: , , , , , , , , , , ,

7 dae – Deon Meyer

Eintlik behoort ek  glad nie oor hierdie boek iets te sê nie, want ek is regtig nie die geskikte persoon nie. Ek is glad nie op hierdie stadium van my lewe die geskikte persoon om spanningsverhale te lees nie. Ek is oorsensitief vir grusaamhede, ek haat enige vorm van geweld én ek is te lui om te dink. Al hierdie dinge was toe ek jonger was, darem nie heeltemal so erg nie. Ek kan nie heeltemal besluit of die invloed van die ouderdom in hierdie geval ‘n goeie of ‘n slegte ding is nie.
Tot onlangs kon ek glad nie verstaan hoekom  mense dit in hierdie tyd van hoë misdaad so graag lees nie – hulle kan mos maar net die nuus kyk as hulle grusaamhede wil sien. Maar toe het Chanette Paul op die onlangse Leeskringoggend by Bloemendal die vraag vir my mooi beantwoord: Mense lees dit omdat dit eintlik ‘n gerusstellende genre is, want die boosdoener word altyd gevang. Goed oorwin altyd die kwaad, terwyl ons mos weet dit gebeur in die Read the rest of this entry »

 
Lewer kommentaar

Posted by op 11/12/2011 in Boeke, Lees, Skrywers, Suid-Afrika

 

Sleutelwoordw: , , , , ,

KKNK toe!

08 April · 10:00 – 11:30
Arbeidsgenot Jan van Riebeeckweg 217 Oudtshoorn
Elke vrou het stories om te vertel. Geliefde skrywers van vrouefiksie, Chanette Paul, Alta Cloete en Kristel Loots gesels oor die vrouekarakters in hulle boeke.
Tee en verversings word bedien.
R25,00pp
Vir Navrae en besprekings kontak: Mariëtte Wienekus by mariettew@lapa.co.za
RSVP teen 1 April

 

Sleutelwoordw: , , , , , , , , , , ,

Boekbekendstelling – Chanette Paul

 
 

Sleutelwoordw: , , , ,

Wil jy ‘n liefdesverhaal skryf? Hier’s jou kans!

 

Sleutelwoordw: , , , , , , , , , ,