ROMANSES

‘n Romanse (romance novel) is ‘n redelike kort liefdesverhaal. Die doel daarvan is ontspanning en ontvlugting en die liefdesverhaal van die hoofkarakters staan sentraal in die storie.

Sedert 2007 het die volgende romanses uit my pen (of liewer rekenaar) verskyn:

Dans met my – kliek op https://altacloete.wordpress.com/skryfwerk/romanses/dans-met-my/ om die eerste hoofstuk te lees.

Klein klippie ver gooi – kliek op https://altacloete.wordpress.com/skryfwerk/romanses/klein-klippie-ver-gooi/ om die eerste hoofstuk te lees.

Ritme van die hart – kliek op https://altacloete.wordpress.com/skryfwerk/romanses/ritme-van-die-hart/ om die eerste hoofstuk te lees.

Man van min woorde

Man met ‘n missie

Man van sy woord

‘n Liedjie vir jou

Waar sy hoort

Sy mooiste woorde

Volg gerus hierdie skakel as jy sommige van die skrywers wil ontmoet wat vir Lapa se Romanza-reeks skryf:

http://romanzalesers.wordpress.com/

4 gedagtes oor “ROMANSES

  1. Ek het Alta (Marile Cloete) se romanses almal gelees en dink sy is ‘n talentvolle skrywer wat dit nog ver sal bring. Sy skep diep menslike karakters en vertel nie net hul stories nie, maar lei die leser om dit saam met hulle te beleef.

  2. Sjoe, ek is baie opgewonde om uit te vind dat jy ‘n skrywer is, Alta! Ek het nog nie een van jou boeke gelees nie, maar ek sal nou moeite doen om daarvoor te soek!

Lewer kommentaar