RSS

Category Archives: Valentynsdag

Valentynsdag …

Valentynsdag blommeEk het gemengde gevoelens hieroor. Ja, dis ‘n geleentheid vir ‘n verskeidenheid mense om geld te maak. Baie daarvan. En ‘n geleentheid vir die res van ons om geld uit te gee wat ons nie altyd het nie. Maar wat is verkeerd daarmee om ‘n diens aan te bied en mense daarvoor te laat betaal? Dis tog hoe ons ekonomie werk (of nie werk nie). Niemand dwing so ver ek weet enigiemand om ‘n peperduur rooi roos of sjokoladehartjies of verspotte beertjies te koop en vir ‘n geliefde te gee nie. (Behalwe as subtiele skimpe as dwang gesien kan word.) En ek onthou nou weer hoe die graad 7-seuns in my skoolhoudae die trippie geniet het om hul Valentynskaartjies by die meisieskole te gaan afgee. Sekerlik gaan baie meisies se Read the rest of this entry »

Advertisements
 
5 Kommentaar

Posted by op 14/02/2013 in Humor, Valentynsdag, Verhoudings

 

Sleutelwoordw: , , , , , , , , , , , , ,

Valentynsdag

Ja, ek weet dis amper verby! Ek wil net gou vir julle sê hoekom ek nie van die dag hou nie. Ja, natuurlik is dit alles ‘n geldmaakstorie. Soos Paasfees en Kersfees en Moedersdag en Vadersdag … Maar ek hou nie daarvan nie omdat dit ongelukkige mense nog ongelukkiger maak. Op die ander 364 dae is ‘n persoon dalk doodgewoon alleen en ongelukkig. Bring nou ‘n dag in waarop almal rooi hartjies en chocholates kry – en siedaar, dieselfde persoon is miserabel en diep eensaam. Iemand sonder familie is vir 364 dae dalk heeltemal tevrede met sy lewe, maar kom Kersfees en skielik besef hy daar is eintlik iets verskrikliks verkeerd in sy lewe. Iemand gaan nooit met vakansie nie en dink nie daaraan as ‘n probleem nie – maar Paasnaweek gaan Read the rest of this entry »

 
4 Kommentaar

Posted by op 14/02/2011 in Humor, Valentynsdag, Verhoudings

 

Sleutelwoordw: , , , ,

Kortverhaal: Die fluitjieblaser

As jy hom verlede jaar misgeloop het, lees my Valentynstorie uit 2006 by https://altacloete.wordpress.com/skryfwerk/kortverhale/die-fluitjieblaser/

Ek onthou ons het die vorige Desember by Gouritsriviermond vakansie gehou (in die ou kroeg van die hotel wat in vakansie-eenhede omgeskakel is) toe ek van Niekie van der Berg se destydse Sê wie? die idee gekry Read the rest of this entry »

 

Sleutelwoordw: , , , , ,

Kortverhaal: Die fluitjieblaser

Hierdie storie het in die Huisgenoot van 16 Feb. 2006 verskyn, spesiaal vir Valentynsdag.

https://altacloete.wordpress.com/skryfwerk/kortverhale/die-fluitjieblaser/

 

Sleutelwoordw: , , , ,