RSS

Category Archives: Aanhalings

Ten things extraordinary people say every day – 1

Vergadering 1They’re small things, but each has the power to dramatically change someone’s day. Including yours.

Want to make a huge difference in someone’s life? Here are things you should say every day to your employees, colleagues, family members, friends, and everyone you care about:

1. “Here’s what I’m thinking”

You’re in charge, but that doesn’t mean you’re smarter, savvier, or more insightful than everyone else. Back up your statements Read the rest of this entry »

 

Sleutelwoordw: , , ,

Wenke vir vryers! :)

VAN ‘N KWAAI PA AAN DIE JONG MANNE WAT BY SY DOGTER KOM KUIER RSG – MEI 2005:

Ek is nie seker of ek dalk al in die jaar toet hierdie enetjie geplaas het nie.
Maar hier is hy weer.
Want ons kan altyd doen met ‘n glimlag. 

  • Moenie toet voor die deur nie.  Jy sal nie my dogter kom oplaai nie.
  •  Kyk my dogter in die oë – op geen ander plek nie!
 

Sleutelwoordw: , , ,

Vanaf skrywersblog: Uittreksel uit Geur van vergifnis

Haar foon se wilde gelui op ‘n rumoerige rockdeuntjie ruk haar en die katte wreed uit die slaap. Die twee strek grasieus en draf dan optimisties gangaf om te gaan kyk of daar nie dalk intussen ‘n wonderwerk by hul kosbakke gebeur het nie. Sy klap die foon eers van die bedkassie af en druk hom toe summier dood. Met skrefiesoë korrel sy na die skermpie.  9:34,  sê die ding. En: Marius.

Met ‘n kragwoord wat Lana nagmerries sal gee, vlieg sy uit die bed. Dis so goed soos die wet van Mede en Perse – Saterdagoggende om negeuur vat sy vir Marius om sy kos vir die week te gaan koop. Sweerlik die enigste keer in die week wat hy uit die huis kom. Sy ry met haar eie motor, laai die rystoel in by die huis en uit Read the rest of this entry »

 

Sleutelwoordw: , , , , , , , , ,

Terugblik: When insults had class

These insults are from an era before the English language got boiled down to 4-letter words.
“He has all the virtues I dislike and none of the vices I admire.” – Winston Churchill
“I have never killed a man, but I have read many obituaries with great pleasure.” – Clarence Darrow
“He has never been known to use a word that might send a reader to the dictionary.” – William Faulkner (about Ernest Hemingway).
“Poor Faulkner. Does he really think big emotions come from big words?” – Ernest Hemingway (about William Faulkner)
“Thank you for sending me a copy of your book; I’ll waste no Read the rest of this entry »

 
1 Kommentaar

Posted by op 26/08/2011 in Aanhalings, Humor

 

Sleutelwoordw: , , , , ,

Stukkie wysheid …

“Ek weet nie wat die resep vir sukses is nie,
maar die resep vir mislukking is Read the rest of this entry »

 

Sleutelwoordw: , ,

The price of success …

… is hard work, dedication to the job at hand, and the determination that Read the rest of this entry »

 
Lewer kommentaar

Posted by op 26/04/2011 in Aanhalings

 

Sleutelwoordw:

Onthou …

“Success is doing the best you can!”
 Earth Zebra

NIE wat jou buurvrou of jou vriendin of jou suster of jou Read the rest of this entry »

 
2 Kommentaar

Posted by op 18/04/2011 in Aanhalings, Beveg depressie

 

Sleutelwoordw: ,