RSS

Earn your creative freedom

20 Nov
Earn your creative freedom

Lees hier wat my wyse oudste te sê het oor die greep wat die verbruikersamelewing op ons het, die effek daarvan en hoe om die bose siklus te verbreek:

One in a Billion

In the previous post, we talked about how out of place the primitive human mind is in our modern world. Overeating was used as an example of a natural effect of this situation, but many other self-destructive behaviors also stem from this source. In my experience, the one and only sustainable remedy to this unfortunate situation is creative flow.

Creation is the polar opposite of destruction, making it an obvious way to stop self-destructive behaviors. I’m sure that everyone reading this has been in that blissful state of creative flow where your body secretes happiness hormones without the aid of food, alcohol, social media, retail therapy or any other form of consumption.

Unfortunately, our primitive minds keep the vast majority of the population very far away from this ideal. Since most people remain stuck in a mindset of scarcity, our society still chases happiness through consumption. This perception…

View original post 254 more words

Advertisements
 
6 Kommentaar

Posted by op 20/11/2017 in Uncategorized

 

6 responses to “Earn your creative freedom

  1. Tannie Frannie

    20/11/2017 at 15:44

    As ek jy was, was ek baie trots op hom!

     
    • Alta Cloete

      20/11/2017 at 16:48

      Ek is, Frannie! En soms effens verbouereerd voor sy groot gedagtes! 🙂

       
  2. travel460

    20/11/2017 at 21:39

    Is dit nie wonderlik om te ervaar dat ons kinders in hul eie reg tot vervulling kom nie, Alta.

     
    • Alta Cloete

      21/11/2017 at 09:07

      Absoluut. Dat hulle mense word van wie jy hou en vir wie jy agting het.

       
  3. Hannes

    22/11/2017 at 08:11

    Groot gedagtes inderdaad. Daar word gesê dat ons soveel meer kennis tot ons beskikking het as al die vorige geslagte gesamentlik, tog het ons ‘n groter tekort aan wysheid. Maar, soos hy tereg sê, baie dinge is makliker gesê as gedaan. Om uit ‘n siklus te breek wat vir donkiejare gevestig is gaan heelwat verg,veral waar finansies betrokke is.

     
    • Alta Cloete

      22/11/2017 at 09:33

      Inderdaad ‘n groot verskil tussen kennis en wysheid!

       

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: