Die stigma om depressie en wat ons daaraan kan doen:
1. Wat is ʼn stigma?
a. Brandmerk, skandvlek – kom blykbaar van merke aan Christus se lyf af.
b. Wanneer mense dink dis iets om voor skaam te wees.
2. M.a.w. dit gaan oor wat mens oor iets dink. Persepsies.
3. M.a.w. dit bestaan in jou eie kop! M.a.w. dit verskil van mens tot mens.
4. M.a.w. jy kan eintlik self besluit of daar ʼn stigma is, hoe groot dit is en wat jy daaromtrent gaan doen.
5. Sluit aan by my boodskap dat ons verantwoordelikheid vir ons depressie moet neem.
6. Gevolge van stigma: shame
blame
hopelessness
distress
misrepresentation in the media
reluctance to seek and/or accept necessary help
7. Kennis is mag
8. Hoe meer ons daaroor praat, hoe bekender word dit.
9. Daarom ook NB dat bekendes daaroor praat. Kan rolmodelle wees.
10. Een van eerste pogings om in Afr. stigma af te breek, was Izak de Villiers se Depressie: die siekte van ons tyd.
11. Maar elkeen van ons kan ook vir iemand anders die voorbeeld stel.
12. Dis ʼn groot risiko om met iemand oor geestesgesondheid te praat, want jy stel jouself geweldig bloot
13. Depressie gaan oor verhoudings – om stigma teen te werk, behels ook verhoudings.
14. Jy moet dus die persoon baie versigtig kies! Nie sommer met enigiemand praat nie.
15. Maar HOE praat ons daaroor?
a. Op negatiewe, afbrekende manier of
b. Op positiewe, opbouende manier
i. Vermeerder kennis
ii. Bevorder respek
16. Een uit vyf mense het depressie – meer as VIGS – grootste ekonomiese impak van alle siektes.
17. Noodsaaklik om wêreldwyd die stigma teen te werk om koste en werkstyd te bespaar – ons kan dus wêreldgesondheid help verbeter!
18. 90% van mense in ontwikkelende lande ontvang geen behandeling vir depressie nie. Ons het dus ʼn groot verantwoordelikheid, want hulle kan ook nie iets doen ivm die stigma nie. Maar ons KAN.
19. Stigma kom tot uiting in negatiewe houding en wanpersepsies oor geestessiektes. Noem iemand maklik mal of weird. Dink maklik mens is noodwendig gevaarlik. Voel dikwels depressievegters is onvoorspelbaar.
20. Stigma kan daartoe lei dat mense hulle afsonder en dit is weer bevorderlik vir depressie.
21. Ons kan self-stigma internaliseer en dit bevorder dan ʼn gevoel van magteloosheid en verlaag die selfbeeld. Dit kan verhoed dat ʼn persoon hulp soek.
22. Geestesgesondheid word toenemend die wêreld se grootste gesondheidskwessie.
23. Wêreldwyd lei stigma daartoe dat te min navorsing oor geestesgesondheid befonds en uitgevoer word.
24. Bewusmaking is een van die heel NBste goed wat ons kan doen om stigma te verwyder. Knight Raskin het gese: “To me, there’s only one thing standing in the way of our ability to care for mentally ill people in this country, and around the world: stigma.”
25. Wat gewone mense kan doen: hier wees, openlik gesels, internet, daaglikse lewe
26. Nie preek of oorweldig nie.
27. Belangrik dat stigma ook onder gesondheidswerkers verminder word.
28. Daar is alreeds effektiewe behandelingsmetodes in die vorm van medikasie, terapie en leefstylaanpassings.
29. Grootste hindernis is die stigma.
30. Knight Raskin: “I often wonder if we’ll live to see the day when we can talk about issues like suicide or addiction in the aisles of the supermarket with concerned neighbors without speaking in hushed tones, as if we have something to be ashamed about.”
31. Wat kan jy doen:
Learn and share the facts about mental health and illness
Get to know people with personal experiences of mental illness
Speak up in protest when friends, family, colleagues or the media display false beliefs and negative stereotypes
Offer the same support to people when they are physically or mentally unwell
Don’t label or judge people with a mental illness, treat them with respect and dignity as you would anyone else
Don’t discriminate when it comes to participation, housing and employment
Talk openly of your own experience of mental illness. The more hidden mental illness remains, the more people continue to believe that it is shameful and needs to be concealed.
32. Stigma word vererger deur negatiewe aard van die siekte en die selfgesentreerdheid daarvan.
33. Baie moeilik vir iemand anders om te verstaan.
34. Mense bly stil omdat vrees vir hulle werksituasie.
35. Makliker om daaroor te praat wanneer dit goed gaan met jou.
36. Dalk met verskillende mense praat as jy siek is as wanneer dit goed gaan.
37. Iemand in greep van depressie is nie aangename geselskap nie! Dra by tot stigma.
38. Wat kan ons doen?
a. Maak bekend dat dit algemene siekte is
b. Dat dit ernstige siekte is
c. Dat dit genees/behandel kan word
Dankie
🙂