Cliffordene Norton vat dit baie mooi raak:
Hierdie vraag is al so baie gevra, dis nie eens snaaks nie: Hoekom lees ek romanses?
Die gesegde lui nie verniet: ‘Change is as good as a holiday’ nie! Deur te lees vat ek ’n vinnige en bekostigbare vakansie en ek spaar myself baie moeite en onkoste (in platsak-Januarie spaar jy waar jy kan). Ek hoef nie my tas te pak nie, hoef nie besprekings te maak nie en my bankbalans neem nie ’n nose dive nie!
Nee, ek gaan sit en leef my in iemand anders se lewe in, maar ek weet klaar hierdie storie het ’n gelukkige einde. Dus ooreet ek my nie terwyl ek saam met die heldin stres nie (daai Kersfees-rolletjies is juis nog nie afgeskud nie), ek lees net verder. As die held goed doen wat die heldin se hare laat regop staan, dink ek: ‘Girl, moenie worry nie. Hy sal nog…
View original post 137 more words