‘n Stokou Nuwejaarsvoorneme van die afgelope paar jaar kom nou uiteindelik aan die beurt – om hier te deel wat ons in ons ietwat onkonvensionele en baie informele (maar héérlike) leeskring aanvang. In Januarie het ons eenvoudig elkeen een of meer van die boeke wat ons die vakansie gelees het, saamgebring en vir die ander daarvan vertel. Volg gerus die skakels om ietsie meer van die boeke te lees, al is jy nie noodwendig van plan om dit te koop nie. Tussen die paar van ons het hierdie uiteenlopende klompie boeke na vore gekom:
(Vergewe asb. die swak uitleg – ek het my gedaan gesukkel met die kombinasie van die lang skakels en die voorblaaie – die twee werk eenvoudig nie goed bymekaar nie. Of ek is dom. Of albei.)
http://www.kalahari.com/page_templates/searchresults.aspxshop=home&navigationid=1&searchText=Albert+Blake%3a+++++++Boereverraaier&t=1#qs=MHxGcmVlVGV4dF9EZWZhdWx0X0VuZ2xpc2h8QWxiZXJ0IEJsYWtlOiAgICAgICBCb2VyZXZlcnJhYWllciB8fDB8MHwxfDI0fHx8UHJvZFR5cGVfRW5nfEZvcm1hdF9FbmdfRmFjZXR8RGVsaXZlcnlEYXlzfFNvbGRCeXxQcmljZXx8fA%3d%3d
http://www.kalahari.com/page_templates/searchresults.aspx?shop=home&navigationid=1&searchText=Japie+Bogaards%3a+Tussen+middernag+en+dagbreek&t=1#qs=MHxGc
Ons het ‘n paar eBoeke op spesiale aanbieding om die leeskring sukses toe te wens.
https://plus.google.com/u/0/b/100443954022068373851/communities/113210377826473761506/stream/d33f68fa-2fe0-4c0c-b7d0-33a1b532ae4f
Reblogged this on @nd®ebeukes and commented:
https://plus.google.com/u/0/b/100443954022068373851/communities/113210377826473761506/stream/d33f68fa-2fe0-4c0c-b7d0-33a1b532ae4f
http://myafrikaans.com/sirkusboere.html
http://myafrikaans.com/die-twee-lewens-van-dieter-ondracek.html
Dankie, Andre!