Hier is WordPress se jaarlikse opsomming van bedrywighede op die blog:
Here’s an excerpt:
4,329 films were submitted to the 2012 Cannes Film Festival. This blog had 16,000 views in 2012. If each view were a film, this blog would power 4 Film Festivals
Click here to see the complete report.
‘n Spesiale dankie aan die getroue ondersteuners wat in die verslag genoem word – Nadia de Kock, MaanKind, Julia Mukuddem, Dirkiedoep en Kristel Loots! Julle maak die bloggery die moeite werd!
Dis juis jou blogs wat die lesers se ondersteuning verdien! ♥
So ‘n lekker manier om mense te leer ken!