3 gedagtes oor “Aanstap … Dis die moeite werd!

  1. Ek stem 100% saam! Dis goedkoop, jy kan dit nou dadelik doen, dis ontspannend, lekker, bevredigend. As jy dit saam met ‘n vriend of vriende doen, is die gesels nog bykomende lekkerte. Heerlik, man, Heerlik!!!

    1. Die enigste nadeel is die tyd wat dit neem. Maar vir my is dit die moeite werd.En daar is min mense wat werklik so oud/swak/oorgewig/onfiks is dat hulle nie kan stap nie, al is dit net vir tien minute.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s