RSS

Moedersdag Blues

13 Mei

Ek kan nie met iets beters vorendag kom as hierdie ou, ou post nie:

https://altacloete.wordpress.com/inspirasie/ode-aan-n-ma/

Elke jaar dink ek maar dieselfde dinke en kom by dieselfde regrets uit … en dinge om voor dankbaar te wees.

Advertisements
 
3 Kommentaar

Posted by op 13/05/2012 in Inspirasie, Moedersdag, My ma

 

Sleutelwoordw: , , , ,

3 responses to “Moedersdag Blues

  1. Julia Mukuddem

    13/05/2012 at 21:59

    wow alta – dis pragtig – so oop en eerlik …

     
    • Alta Cloete

      14/05/2012 at 14:18

      Dankie, Julia! Ek het baie gewik en geweeg toe ek dit ‘n paar jaar gelede geskryf het. Ek is nie regtig een vir my diepste emosies uitstal nie, maar ek vind soveel mense kan hiermee identifiseer. Die verhouding tussen ma’s en dogter lyk vir my is maar oral ingewikkeld. Maar al is daar hoeveel verskille, die liefde bly steeds daar. En die ongelooflike gemis as hulle nie meer daar is nie.

       
      • juliamukuddem

        14/05/2012 at 21:44

        Bly jy het genoeg gewik en geweeg en dit toe gedoen. Is nie altyd maklik om so oop te maak nie, maar dit beteken altyd iets vir iemand iewers … 🙂

         

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: