My geliefde Springsteen hierdie week tydens ‘n show in Philadelphia. Op 62. Ek sien waagmoed in die foto. En oorgawe aan diegene wat jy vertrou. En die bereidheid om kanse te vat. En ‘n goeie skoot koppigheid. 🙂

Ek verstaan die koppigheid, ek is ruimskoots daarmee bedeeld. Soms maak dit dat mens jou kop lelik stamp, maar sonder dit was ek dalk nie waar ek vandag is nie. Waar is ek?
Lidia, ek het daardie koppigheid eers relatief laat ontwikkel. Maar ek dink ek vaar nou nie te sleg nie. 🙂 En ja, ek weet ook nie aldag presies waar ek nou is nie …
Met daardie koppigheid is ek ruimskoots toebedeel. Dit kan maak dat jy jou kop dikwels lelik stamp, maar dit kan jou ook ver bring in die lewe.