Vind my op facebook!

As jy graag op fb in kontak wil kom, is http://www.facebook.com/Alta.Cloete.Skrywer die plek om te gaan kyk. Om op hoogte te bly, kliek net op LIKE langs die bladsy se naam.

Gewone vriendskapversoeke is ook welkom!

En as hier dalk iemand lees wat self lus is vir skryf, gaan kyk gerus by www.skrywerontwikkeling.wordpress.com na die magdom verteerbare brokkies inligting en inspirasie wat ons daar bymekaar gebring het.

Lewer kommentaar