Terugblik: Algaande leert men …

Ek weet nie hoe korrek my Nederlandse aanhaling is nie, maar dis iets wat my ma altyd gesê het. Hierdie skakel neem jou na my lesing by 2010 se skryfskool vir liefdesverhale op Potchefstroom. Ek het probeer om ‘n oorsig te gee van die goeie en minder goeie besluite wat ek al op my skryfpaadjie geneem het. Met die hoop dat iemand daaruit kan leer, natuurlik.
Kliek op die skakel en kies dan die opsie om met PowerPoint oop te maak.
Lenteskool 2010

2 gedagtes oor “Terugblik: Algaande leert men …

  1. Dit was interessante lesing, Alta. Ek is seker die kursusgangers het baie geleer. Ek vind dit ook nodig om myself gedurig aan baie van die goed wat jy gesê het te herinner!

    1. En soos gewoonlik help dit ‘n mens om self iets te verstaan wanneer jy dit vir andere moet weergee!

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s