RSS

2011 in review

14 Jan

Hier is WordPress se opsomming van die blog se wel en weë gedurende 2011. Ek kan net sê ek is verstom! (Moet seker maar glo hulle somme is reg!) Dis veral skokkend om te sien watter post die meeste lesers getrek het. Dalk moet ek ‘n bietjie gaan sit en beplanning doen … Maar ai, dan begin voel dit darem altevol baie na werk … Of is hier dalk vir my werk om te doen?

Here’s an excerpt:

The concert hall at the Sydney Opera House holds 2,700 people. This blog was viewed about 17,000 times in 2011. If it were a concert at Sydney Opera House, it would take about 6 sold-out performances for that many people to see it.

Click here to see the complete report.

 
3 Kommentaar

Posted by op 14/01/2012 in Blogging

 

Etikette: ,

3 responses to “2011 in review

  1. kristelloots

    14/01/2012 at 15:19

    Nee, ek dink juis jy moenie te veel beplan nie.
    Jy beplan dan nie eens jou boeke nie . . .
    Skryf wat in jou hart is, wat daar aan die borrel en aan die oorkook is. Goed wat iewers moet heengaan anders gaan jy ontplof of bars of so iets dramaties doen.
    Ek glo dis jou beste skryfwerk.
    En ook `n wonderlike manier van terapie.
    Ons wil weer lekker lees hierdie jaar en selfs ek kry dit nou al reg om sonder probleme in te log, wel, die meeste van die tyd in elk geval.
    Ek moet jou sê ek staan self verstom oor hierdie opsomming, veral die prentjie wat wys hoe wêreld wyd jy gelees is.
    Die pen, of deesdae die vingers, is voorwaar magtiger as . . . wel, seker darem nie `n regte-egte swaard nie, maar darem . . . `n mes, `n stomp mes, oukei `n naelknipper. Ja, dit pas: Die vinger is magtiger as die naelknipper.

     
    • Marile Cloete

      14/01/2012 at 21:46

      I like!🙂

       
  2. yvettedevilliers

    07/02/2012 at 14:17

    Baie interessant.

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: