Genadendal – die oue en die nuwe. Ek lees soveel in hierdie toneeltjie – vooruitgang, agterbly, armoede, die gaping tussen wêrelde …
Fotograaf: Die uwe
Dit is ‘n oulike foto, met al die kontras wat jy daarin sien. En dan is daar nog ander vir wie selfs daardie digitale betaaltelefoon iets uit die oude doos is, wat hulle nooit sal nodig kry nie – iets wat net arm mense gebruik.

Mooi foto, Alta, en ja, ek sien ook wat jy daarin sien.
Wat ‘n kontras. DIe donkies daar is vir my baie hartseer. Ek het al lieflike foto’s in Genadendal geneem, dit is ‘n fotograaf se droom daar!