RSS

Hierdie blog floreer!

01 Apr

WordPress het laat weet dat hierdie blog vandag net meer as 400 besoekers gehad het! Snaaks genoeg is die opskrif van die nuutste post April fool!
Dis vir my nogal bemoedigend dat die onbekende fundi’s wat vir ons die bloggery moontlik maak, ook ‘n humorsin het …

Advertisements
 
6 Kommentaar

Posted by op 01/04/2011 in Humor

 

Sleutelwoordw: , , ,

6 responses to “Hierdie blog floreer!

  1. alleman

    01/04/2011 at 19:40

    Wel, ek wil net laat weet, ek is ‘n fan van jou bloggery, en baie bly dat jy WordPress gekies het, want WordPress het bene. En die fundi’s waarwan jy praat is nou nie so onbekend nie, jy weet to seker van Matt Mullenweg?

     
  2. Marile Cloete

    01/04/2011 at 19:43

    Baie dankie – die blog is een van die dae ‘n jaar oud, en ek kan my nie meer die lewe daarsonder voorstel nie!
    En nee, hierdie domkop weet van Matt Mullenweg netmooi niks … 🙂

     
  3. toortsie

    02/04/2011 at 07:48

    My eie stats was ook baie deurmekaar gister. Het meer as DUISEND besoekers gehad!! (I Wish!!)

     
  4. seegogga

    03/04/2011 at 07:49

    My stats was betreurenswaardig laag, ma ek konnie worry nie – troue gehou! Ek is bly oor julle hoe stats- dalk is dit waar!!!!!

     
  5. seegogga

    03/04/2011 at 07:50

    Ek geniet hierdie blog baie, Marile!

     
    • Marile Cloete

      03/04/2011 at 08:34

      Baie dankie – ek luuuvvvv die bloggery! En is al ‘n expert in my pogings om die tyd wat ek daaraan spandeer, onder beheer te hou. Of ten minste te probeer. 🙂

       

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: