‘n Slim prof het pas op rsg gesê 50% van jou intelligensie word bepaal deur jou gene, 20 persent deur die sorg van die baba voor geboorte en 30 persent na geboorte, veral voor drie jaar. Ek hoef seker niks verder te sê nie … Maar intelligensie kan darem gekweek word deur stimulasie sodat daar nuwe paadjies in die brein gevorm kan word.
Ook: ‘n Vrou verloor progestoroon (dink ek!) met elke kind wat sy het – ‘n vrou word dus dommer hoe meer kinders sy het!! Maar ‘n toename in testostoroon verhoog weer die vrou se selfgeldendheid! Laat ek liewer niks sê nie … 🙂