Top 250 flieks

Kyk gerus hier vir die lys: http://www.imdb.com/chart/top?tt1285016
Ek vaar maar bitter sleg! En die meeste grotes wat ek al gesien het, is bitter lank gelede. (Wonder wat sê dit nou eintlik van my lewe?)
My hoogste een op die lys is One flew over the cuckoo’s nest (1975) op no. 9, rating van 8.8 en 231 937 stemme. En joune?

4 gedagtes oor “Top 250 flieks

  1. Ha! Ek het al taamlik gesien, oa die eerste 5. Maar ek bevraagteken die lys. Wie het gestem/ Waar is daardie groot fliek van alle tye, the sound of Music? En waar is die eerts amimasie film

  2. SNOW WHITE, die goeie ou classic The secret of Santa Vittoria. Het hulle toekennings en hoeveelheid toeskouers ook in ag geneem? Om flieks so te kategoriseer is maar baie subjektief, nes boeke of kunswerke.

  3. Ek skat dis seker net onder gebruikers van dié webwerf gedoen. Ekself het vir Dr Zhivago ernstig daar gesoek. My ander absolute gunstelinge is Out of Africa en Walk the line, maar ek weet nie of hulle eintlik tel as baie goeie flieks nie … 😦

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s