Wat vroue wil hê (vervolg) 17/01/2011Foto's, HumorAfrikaans, humor, huwelik, verhoudingsAlta Cloete Uitdaging aan almal wat so lekker saamgelag het oor die dinge wat vroue in mans soek: Wat dink jy fluister sy in sy oor wat hom sy lippe so lekker laat aflek? 🙂 Deel dit:E-posFacebookLike this:Like Loading...
“Ek wil jou hêêêêêê…”
Liefie … wat wil jy hêêêê vanaand,
Dat ek by jou moet lêêêê vanaand?
LOL!! ‘n Song!!! Vir die ex-SA’ners in Australië?!
My ou RAM!!!