RSS

Random gedagtes: Oudword is nie vir sissies nie

08 Nov

En ek is beslis ‘n sissie!
My hart is seer oor bloed van my bloed wat swaarkry en een vir een moet afskeid neem van die dinge en take wat haar lewe vir jare en jare gevul het. Hoe verwerk ‘n mens dit as jou wêreldjie so aanhou krimp, as jy self moet sien daar is nou net een pad en dis afdraand? As jou selfstandigheid en jou trots daarmee heen is, as jy in ander se oë moet kyk vir die kleinste ou dingetjie?
Hoekom is die keuse dan tog so genadeloos: Oudword – of doodgaan?
Ek wil nie kies nie. Ek wil LEWE! En saam met Springsteen sê: Getting old is good. Old is having a story to tell. En liewer nie verder dink nie …

Advertisements
 
 

Sleutelwoordw: , ,

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: