YouTube – ‘n geleentheid

Hoewel dit teen elke grein van hierdie nederige Afrikanerdogter indruis, besef ek YouTube het gekom om te bly en skep ‘n geleentheid wat nog nie juis deur Afrikaanse skrywers (behalwe die paar heel grotes) benut word nie.
As jy dit dus nog nie gesien het nie, hier is my eerste twee pogings. Dit gaan natuurlik oor my liefdesromans Geur van genade en die opvolg Geur van vergifnis (wat in Maart 2011 verskyn).
En ja, jy mag maar (stilletjies) lag – ek weet die ouderdom WYS!

http://www.youtube.com/watch?v=Lgggx07VaVw

http://www.youtube.com/watch?v=z165Qoig2ws

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s