RSS

Foto van die dag (2)

23 Okt

Sononder – L’Avenir Landgoed naby Stellenbosch
Fotograaf: Henri Cloete

Advertisements
 
2 Kommentaar

Posted by op 23/10/2010 in Foto's, Inspirasie

 

Sleutelwoordw: , , , , , ,

2 responses to “Foto van die dag (2)

  1. Son

    23/10/2010 at 15:18

    WoW! Dis baie mooi!

     
    • Marile Cloete

      24/10/2010 at 07:55

      Dis vir my lekker dat die foto’s soveel reaksie uitlok! My man het jare lank mooi veral natuurfoto’s geneem en ek het tevrede agterna gepiekel, doodgelukkig om in die natuur te wees. Toe het jare gevolg waarin sy werk en die kinders alle tyd opgeslurp het. En nou is die seuns groot en digitale fotografie het gekom en meteens is dit ‘n heerlike belangstelling wat die drie van hulle deel. En ek dwaal steeds tevrede agterna – en neem op my beurt vir hulle af met my mik-en-drukkie.

       

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: