Skryfdinge: Die vrae wat nooit gevra word nie

Almal wat in skryf belangstel, behoort hierdie tong-in-die-kies  onderhoude met PG du Plessis, TT Cloete, Pat Stamatélos en Jeanne Goosen te geniet. Dit begin so:
Wat is jou grootste karaktergebrek?
PG:
Wat bedoel jy? Al weer ‘n splinter loop raaksien in andersmans-oog sonder om jou eie balk te oorweeg? My magtag, my karakter is na die beste van my oorwoë mening gebrekeloos, en die mense wat my van onbeskeidenheid en grootheidswaan beskuldig, weet nie wat hulle praat nie. Ek het seker foutjies, maar kan nie nou aan een dink nie.
Een van die foutjies wat jy dalk sou kon noem?
Jil.
Jil?
Jil.
Jil? Verduidelik asseblief.
Jou ouderling kom op huisbesoek en doen die dinge wat van hom verwag word voordat hy jou whiskey – wat jy vir waardiger geleenthede bêre – aanspreek. En hy vra: “Is daar enige huweliksprobleme waaroor ek u moontlik kan beraad?” Dan jil jy ….

Lees verder by http://www.dieburger.com/By/Nuus/Wat-word-jy-nooit-gevra-nie-20101001

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s