RSS

Die wereld van YouTube

14 Sep

As daar nog iemand in die land is wat nog nie my debuut op YouTube gesien het nie, hier is die skakel: http://www.youtube.com/watch?v=Lgggx07VaVw

Toe ek klaar gecringe het oor die ouderdom wat so sigbaar is, het ek begin dink oor die moontlikhede van YouTube as reklamemiddel ook vir skrywers. Die aaklige waarheid is dat meer as honderd mense binne ‘n paar dae die video gesien het. ‘n Vinnige loer het getoon dat die groot geeste soos Etienne van Heerden, Antjie Krog, Marlene van Niekerk reeds deeglik op YouTube teenwoordig is. Dit is dus sekerlik ‘n kanaal wat die skrywers van ontspanningslektuur ook moet ondersoek. Erens vandaan sal ek die moed moet kry om meer van my boeke so te adverteer. Maar dalk eers gaan vir ‘n lipo suction of so-iets …

 

Etikette: , , , , , ,

3 responses to “Die wereld van YouTube

  1. Mariëtte

    14/09/2010 at 09:46

    Ek stem 100% saam met jou oor die reklame moontlikhede! Ek was redelik verbaas oor die getal kykers! Ons moet definief meer sulke videos oplaai.. Dit was lekker om saam met jou te eksperimenteer (sonder dat jy weet!)😀 hehehe!

    Laat weet my wanneer jy weer ‘n video wil maak en ek is daar! Ek geniet dit nogals😛 (En LAPA gaan nou ‘n baie grênd kamera kry😉 )

     
    • Marile Cloete

      14/09/2010 at 10:32

      Blink idee – gaan hulle my soontoe vlieg of jou hierheen???
      Ernstig nou, ek het al my kameratjie se videofunksie opgeswot – nou moet ek net die moed en tyd (en die driepoot) nader kry vir ‘n baie private oefensessie!

       
      • Mariëtte

        03/10/2010 at 17:20

        Ek het nooit gesien jy het reply nie! :O

        Practice makes purrfect😉 hehehehe!!

        Ek kan nie wag vir LAPA se kamera om te kom nie, ek gaan volunteer om die kameragirl te wees😀 Ek gaan op almal oefen! Maar die beste dink ek, is spontane videos soos hierdie, waar die ‘prooi’ nie weet hul word afgeneem nie😉

         

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: