RSS

Random gedagtes: Die groot K

07 Sep

Iemand na aan my hart is onlangs met kanker gediagnoseer, en dit terwyl sy alreeds in ander opsigte alles behalwe gesond is. En meteens staan al ‘n mens se ervarings en vrese penorent voor jou. Die lyding, die verlies, die verlange, die leemte.
Maar daar is ook blydskap oor diegene wat BETYDS dokter toe gegaan het, die vreeslikhede vermy het, wonderlik gesond anderkant uitgekom het.
The moral of my story? GAAN ASSEBLIEF VIR DAARDIE ROETINE-ONDERSOEKE!!
Oeps, ek het alweer vergeet om ‘n afspraak te maak vir die ellendige mammogram …

 
 

Etikette: , , ,

One response to “Random gedagtes: Die groot K

  1. Ena Cloete Vivier

    07/09/2010 at 21:54

    Daai mammogram is die onaardigste ding wat enige mens kan oorkom …
    En tog gaan ek ook maar gereeld …
    Moet weet wat met my ou lyf aangaan.

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: